Yvonne De Carlo

Yvonne De Carlo
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Margaret Yvonne Middleton
Geboorte (1922-09-01)1 September 1922
Sterfte 8 Januarie 2007 (op 84)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1939–1995
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Yvonne De Carlo (1 September 1922 – 8 Januarie 2007) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Criss Cross (1949), Buccaneer's Girl (1950), The Ten Commandments (1956), en American Gothic (1987).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy